BEPALINGS & VOORWAARDES

REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU. Sebenza Creek Bos Kamp kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade agv brand, diefstal of enige ander rede wat ookal aan enige persoon of eiendom nie. Toegang tot die Park word op eie risiko gedoen.

  • Besprekings word slegs aanvaar indien deposito betaal is binne 5 dae vandat bespreking gemaak word en betalingsbewys gelewer word.  Deposito beloop 50% van totale kostes.
  • Betaling van deposito beteken dat u die bepalings en voorwaardes aanvaar.
  • Let asb daarop dat kansellasie fooie gehef sal word indien besprekings gekanselleer word. 7-21 dae voor aankoms – 50% van besprekingsbedrag.  Minder as 7 dae voor aankoms – 80% van besprekingsbedrag.  ‘n R200 administrasie fooi sal gehef word op alle kansellasies.
  • Balans van besprekingsfooi is betaalbaar 1 week voor aankoms.
  • Aankoms:  10 uur soggens; Vertrek:  14:00 daagliks
  • Geen terugbetalings indien u laat sou arriveer/vroeg vertrek nie.  Enige kamper wat vroeër wil vertrek vir watter rede ook al (insluitend die weer) sal alle gelde wat betaal is, verbeur.
  • U staanplek sal her-toegeken word na 24uur indien reëlings nie met bestuur getref word nie.
  • GEEN spesifieke staanplekke kan bespreek word nie. Staanplek toekenning is op ‘n 1ste arriveer, 1ste keuse basis.  Geen staanplekke kan gereserveer word nie.
  • Geen Harde Musiek/Lawaai (as jou buurman jou kan hoor is dit te hard) of vuurwerke word toegelaat nie.  Geen gebruik van kragtoerusting word op staanplekke toegelaat  nie, tendersy met bestuur gereël is.Na 22h00 het Sebenza Creek Boskamp ‘n streng GEEN GERAAS bepaling.  Kontak asb. sekuriteit indien iemand hierdie bepaling oortree.
  • Bestuur behou die reg voor om die verblyf van enige kamper, sonder waarskuwing, op te hef indie hulle nie by die bepalings en voorwaardes, soos in hierdie dokument uiteengesit word hou nie.  Dit kan ook die geval wees indien hulle ‘n steurnis veroorsaak vir die ander kampers
  • Bestuur behou die reg voor om toegang aan enige persoon tot die oord te weier.
  • Maksimum 6 persone word per staanplek toegelaat (insluitend kinders)
  • 1 Motor & 1 karavaan word per staanplek toegelaat.  ‘n Addisionele voertuig word toegelaat teen R50.00 per dag, met die voorwaarde dat daar plek op die staanplek is vir die addisionele voertuig.  Voertuie moet te alle tye op u eie staanplek geparkeer word.  Voertuie wat op verkeerde plek geparkeer is, sal op eienaarsonkostes weggesleep word.
  • Toegangsplakkers moet op voertuie se voorruite geplak word, aan die bestuurderskant, op so ‘n manier dat die hele plakker sigbaar is vir Oordpersoneel om te inspekteer.
  • Elektrisiteit beskikbaar is 15amp.  Bring asb. u eie verlengingskoorde en adapters. Ketels, braaipanne, geysers ens. moet asb. spaarsamig gebruik word.
  • Elke staanplek het sy eie braaier.
  • Geen vure mag op die grond gemaak word  nie.  Hierdie is hoë brandgevaar gebied, en alle vure moet na gebruik geblus word.
  • Laat asb. die ablusies in die selfde toestand as wat jy dit wil vind.
  • Moet asb. nie met water mors nie.  Alle kinders onder die ouderdom van 10 MOET te alle tye deur ‘n volwassene vergesel word.  Badproppe word nie voorsien nie.
  • Die was van klere, doeke, toiletware en skottelgoed in die ablusieblok is streng verbode, asook by die varswater krane.  Aparte opwasgeriewe en klerewastrôe is vir hierdie doel by die ablusieblokke aangebring.
  • Tref asb. vroegtyding reëlings met bestuur, tydens kantoorure, indien gaste die perseel gaan betree.
  • Geen troeteldiere, insluitend honde, word toegelaat nie
  • Geen motorfietse, Vierwiel motorfietse of soortgelyke rytuie wat geraas veroorsaak word nie toegelaat nie.
  • Moet asb nie die wilde diere, voer nie.  Indien hulle gevoer word, kan hulle ‘n oorlas raak.

Hierdie Bepalings en Voorwaardes kan sonder kennisgewing opdateer word.

 


TERMS & CONDITIONS

Right of Admission reserved. Sebenza Creek Bush Camp does not hold itself responsible for any loss or damage due to fire, theft or any other cause whatsoever to any property or person. Entry into the Park is at one’s own risk.

  • Reservations only accepted by deposit made within 5 days of booking & receipt of proof of payment. Deposit: 50% of total costs.
  • Payment of Deposit constitutes acceptance of Terms and Conditions.
  • Please note that cancellation fees will be levied in the event of a cancellation: 7 – 21 days prior to arrival 50% of booking amount. Less than 7 days prior to arrival 80% of booking amount. A R200.00 administration fee will be levied on all cancellations.
  • Balance of total booking due 1 Week prior to arrival
  • Check In: 10h00     Check Out: 14h00 Every day.
  • No Refunds for late arrivals / early departures. Any camper wanting to vacate early for any reason (including the weather) will forfeit the monies paid.
  • Your site will be re-offered for hire after 24 hours unless prior arrangements have been made.
  • Site allocation takes place on a first come first serve basis. No site reservations may be made.
  • No Loud Music/Noise (if your neighbour can hear it, it is too loud) or Fireworks allowed. No using of any power tools on site without express permission from Management. After 10pm Sebenza Creek Bush Camp has a strict NO Noise policy. Please contact the security guard should you feel someone is not adhering to this policy.
  • Management reserves the right to terminate the occupancy of any camper, without notice, for failing to comply with the conditions stated in these rules or for creating any form of nuisance or annoyance which in any way interferes with the quiet or general comfort of other campers.
  • Management reserves the right to refuse any person entry to the Resort
  • Maximum of 6 persons per site. (Inclusive of children).
  • One car & caravan permitted per site. Extra vehicle R50.00 per day provided site can accommodate extra vehicle. Your Car must be parked on your own site at all times. Vehicles parked on vacant sites will be towed away at Guests costs.
  • Stickers must be affixed to your car’s windscreen, on the driver’s side, in such a manner that the entire sticker is clearly visible for the Resort staff to inspect.
  • Electricity – 15amp. Please bring your own extension cords and adaptors. Kettles, Frying pans, Geysers etc. should be used sparingly.
  • Each stand will have its own braai.
  • No fires may be made on the ground.
  • Please leave the ablution premises the same way you expect to find them.
  • Please use water sparingly. All children under the age of 10 years MUST be accompanied by an adult in the ablutions. Bath plugs are not provided.
  • The washing of clothes, nappies, toilet articles and crockery in the ablution blocks is strictly forbidden as well as at the freshwater taps. Separate sculleries and wash tubs are provided for this purpose, at the ablution blocks.
  • Residents must make PRIOR ARRANGEMENTS with the office, DURING OFFICE HOURS, for guests to enter the Resort.
  • No Dogs allowed
  • No Motorbikes allowed in the park
  • Please do not feed the wild animals.  If they are fed the become a nuisance.

Changes to Terms and Conditions may be made without prior notice